Monday 23 May 2011

Dis nie eers die helfde nie!!Daar is nog so baie uitwerkings wat dagga op jou liggaam het, maar niemand kom dit agter nie. Niemand sal dit vir hulle kinders wil he nie.

Hulp

Ek het bietjie navorsing gaan doen oor plekke waar mense hulp kan kry vir mense wat dit nodig het...        Kry hier hulp: Narcotics Anonymous (NA)
webtuiste: www.na.org.za
24 uur-hulplyn: 0
0839006962
Kaapstad: 0
0881300327
Johannesburg: 0
0114855248
Alkoholiste Anoniem SA (die nommer kan ook vir hulp met dwelmverslawing gebel word)
Johannesburg: 0
011 436 0116
Kaapstad: 0
0215925047
Durban: 0
0313014959

Sunday 22 May 2011

Dwelms en tieners!

Hey!
Ek het so ruk terug iemand anders se blog so 'n bietjie gelees en op 'n skokkende ding afgekom. In Junie 2004 is ’n 8 jarige kind in Johannesburg op die trappies van ’n kerk dood gevind, met ’n spuitnaald wat steeds in sy arm steek.Dit het my bewus gemaak wat deesdae in die wêreld aangaan. Dat so iets met 'n agtjarige kan gebeur... Mense kom nie meer agter wat kinders doen nie en dit is erg om van so iets te hoor. Ek wil mense meer bewus daarvan maak. Daar word bereken dat 70% van alle dwelmafhanklikes Suid-Afrika, afhanklik is van middels wat oor die toonbank beskikbaar is – bv. alkohol, nikotien, pyn en slaappille en produkte soos hoesstroop, gom en brandstof.